Génesis 40:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het altwee ’n droom gehad, elkeen sy droom, in dieselfde nag, elkeen ’n droom met besondere betekenis, die skinker en die bakker van die koning van Egipte, wat in die gevangenis gevange gesit het.

Génesis 40

Génesis 40:1-9