Génesis 40:21-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. hy het die voorman van die skinkers herstel in sy skinkersamp, sodat hy die beker in die hand van Farao kon gee,

22. maar die voorman van die bakkers het hy opgehang — soos Josef dit aan hulle uitgelê het.

23. En die voorman van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, maar hom vergeet.

Génesis 40