Génesis 39:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En vandat hy hom aangestel het oor sy huis en oor alles wat in sy besit was, het die Here die huis van die Egiptenaar geseën ter wille van Josef; ja, die seën van die Here was by alles wat syne was, in die huis en op die veld.

Génesis 39

Génesis 39:1-14