Génesis 31:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê: Slaan tog jou oë op en kyk: al die bokramme wat die kleinvee dek, is gestreep, gestippeld en bont, want Ek het alles gesien wat Laban jou aandoen.

Génesis 31

Génesis 31:2-19