Génesis 30:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Jakob dan die aand uit die veld kom, gaan Lea hom tegemoet met die woorde: Jy moet na mý kom, want ek het jou eerlik gehuur vir my seun se liefdesappels. En hy het dié nag by haar geslaap.

Génesis 30

Génesis 30:14-22