Génesis 28:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maak jou klaar, gaan na Paddan-Aram, na die huis van Bétuel, jou moeder se vader, en gaan haal vir jou daar ’n vrou uit die dogters van Laban, jou moeder se broer.

Génesis 28

Génesis 28:1-6