Génesis 27:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Loop nou na die kleinvee en gaan haal vir my daar twee mooi bokkies, dat ek jou vader daarvan ’n lekker ete kan maak soos hy dit graag wil hê.

Génesis 27

Génesis 27:1-14