Génesis 25:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. En Jakob het ’n kooksel klaargemaak en Esau het moeg uit die veld gekom.

30. Toe sê Esau vir Jakob: Laat my tog sluk van die rooigoed daar, want ek is moeg. Daarom het hulle hom Edom genoem.

31. En Jakob antwoord: Verkoop eers jou eersgeboortereg aan my.

Génesis 25