Génesis 20:10-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. Verder sê Abiméleg vir Abraham: Wat was jou bedoeling dat jy dit gedoen het?

11. En Abraham antwoord: Ek het gedink daar is regtig geen vrees vir God in hierdie plek nie, sodat hulle my oor my vrou sal doodmaak.

12. En sy is ook werklik my suster; sy is my vader se dogter, maar nie my moeder se dogter nie; en sy het my vrou geword.

Génesis 20