Génesis 17:24-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

24. En Abraham was negen-en-negentig jaar oud toe hy aan die vlees van sy voorhuid besny is.

25. En sy seun Ismael was dertien jaar oud toe hy aan die vlees van sy voorhuid besny is.

26. Op daardie selfde dag is Abraham en sy seun Ismael besny

27. en al die manne van sy huis — die wat in sy huis gebore en die wat van vreemdelinge met geld gekoop is, is saam met hom besny.

Génesis 17