Génesis 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Sarai het vir Abram gesê: Jy weet, die Here het my nie toegelaat om moeder te word nie. Gaan tog in by my slavin; miskien sal ek uit haar gebou word. En Abram het na Sarai geluister.

Génesis 16

Génesis 16:1-4