Génesis 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.

Génesis 11

Génesis 11:1-13