Génesis 10:15-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het

16. en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete

17. en die Hewiete en Arkiete en Siniete

18. en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die geslagte van die Kanaäniete hulle versprei.

Génesis 10