Exodus 19:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die Here vir hom: Gaan heen, klim af. Dan moet jy, en Aäron saam met jou, opklim; maar die priesters en die volk mag nie deurbreek om na die Here toe op te klim nie, sodat Hy nie teen hulle losbreek nie.

Exodus 19

Exodus 19:15-25