Verder het Moses aan die volk gesê: Dink aan hierdie dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het; want die Here het julle deur ’n sterke hand hiervandaan uitgelei; daarom mag geen gesuurde brood geëet word nie.