Esra 8:5-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. van die kinders van Sattu: Segánja, die seun van Jahásiël, en saam met hom driehonderd manspersone;

6. en van die kinders van Adin: Ebed, die seun van Jónatan, en saam met hom vyftig manspersone;

7. en van die kinders van Elam: Jesaja, die seun van Atálja, en saam met hom sewentig manspersone;

8. en van die kinders van Sefátja: Sebádja, die seun van Mígael, en saam met hom tagtig manspersone;

Esra 8