Esra 2:7-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

7. die kinders van Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;

8. die kinders van Sattu, negehonderd-vyf-en-veertig;

9. die kinders van Sakkai, sewehonderd-en-sestig;

10. die kinders van Bani, seshonderd-twee-en-veertig;

11. die kinders van Bébai, seshonderd-drie-en-twintig;

12. die kinders van Asgad, duisend-tweehonderd-twee-en-twintig;

13. die kinders van Adoníkam, seshonderd-ses-en-sestig;

14. die kinders van Bigwai, tweeduisend-ses-en-vyftig;

Esra 2