Eségiël 45:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN as julle die land as erflike besitting verdeel, moet julle ’n offergawe aan die Here afgee, ’n heilige plek uit die land; aangaande die lengte: vyf-en-twintigduisend el die lengte, en die breedte: twintigduisend; dit moet in sy hele omvang rondom heilig wees.

Eségiël 45

Eségiël 45:1-3