Eségiël 42:19-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. Hy het hom begewe na die westekant en gemeet: vyfhonderd roede, met die meetroede.

20. Hy het dit aan vier kante gemeet; dit het ’n muur gehad al rondom; die lengte was vyfhonderd en die breedte vyfhonderd, om skeiding te maak tussen wat heilig en onheilig is.

Eségiël 42