Eségiël 41:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy ingegaan na die binneste, en hy het die deurpos van die ingang gemeet: twee el, en die ingang: ses el, en die breedte by die ingang: sewe el.

Eségiël 41

Eségiël 41:1-4