Eségiël 41:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER het hy my in die hoofvertrek gebring; en hy het die deurposte gemeet: ses el die breedte aan die een en ses el die breedte aan die ander kant, die breedte van die tent.

Eségiël 41

Eségiël 41:1-4