Eségiël 36:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN jy, mensekind, profeteer tot die berge van Israel en sê: Berge van Israel, hoor die woord van die Here!

2. So sê die Here Here: Omdat die vyand ha, ha! oor julle roep; en: Die ewige hoogtes het vir ons ’n besitting geword! —

Eségiël 36