Eségiël 29:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so sê die Here Here: Kyk, Ek gee Egipteland aan Nebukadrésar, die koning van Babel, en hy sal die rykdom daarvan wegdra en die buit daarvan buitmaak en die roof daarvan rowe, en dit sal die loon vir sy leër wees.

Eségiël 29

Eségiël 29:10-21