Eségiël 19:13-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. En nou is dit geplant in die woestyn, in ’n dor en dorstige land.

14. En vuur het uitgegaan uit sy tak vol lote, dit het sy vrugte verteer; en geen sterk tak is daarin as septer om te heers nie. ’n Klaaglied is dit, en ’n klaaglied het dit geword.

Eségiël 19