Eségiël 12:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mensekind, kyk, die huis van Israel sê: Die gesig wat hy sien, is vir baie dae, en hy profeteer van tye wat ver is.

Eségiël 12

Eségiël 12:21-28