Eségiël 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die gérubs het hulle vlerke opgehef en voor my oë van die grond af opgestyg toe hulle weggetrek het, en die wiele gelyktydig met hulle saam; en hulle het gaan staan by die ingang van die Oostelike Poort van die huis van die Here, terwyl die heerlikheid van die God van Israel bo-oor hulle was.

Eségiël 10

Eségiël 10:18-22