Efésiërs 6:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.

2. Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met ’n belofte —

Efésiërs 6