Deuteronómium 4:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Beser in die woestyn, in die landstreek van die gelykveld, vir die Rubeniete; en Ramot in Gílead vir die Gadiete; en Golan in Basan vir die Manassiete.

Deuteronómium 4

Deuteronómium 4:35-49