Deuteronómium 34:11-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

11. wat betref al die tekens en die wonders wat die Here hom opgedra het om in Egipteland aan Farao en aan al sy dienaars en sy hele land te doen,

12. en wat betref die hele magsopenbaring en al die groot, skrikwekkende dade wat Moses voor die oë van die hele Israel gedoen het.

Deuteronómium 34