Deuteronómium 33:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van Josef het hy gesê: Geseënd deur die Here is sy land met die kostelikste gawe van die hemel, met dou en met die wêreldvloed wat onder lê,

Deuteronómium 33

Deuteronómium 33:5-14