Deuteronómium 32:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. LUISTER, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond.

2. Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante.

Deuteronómium 32