Deuteronómium 31:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle kinders wat dit nie ken nie, moet hoor en leer om die Here julle God te vrees al die dae wat julle lewe in die land waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem.

Deuteronómium 31

Deuteronómium 31:8-19