Deuteronómium 3:21-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. Ook het ek Josua in dié tyd beveel en gesê: Jou oë het alles gesien wat die Here julle God aan hierdie twee konings gedoen het. So sal die Here aan al die koninkryke doen waarheen jy oortrek.

22. Julle moet vir hulle nie bang wees nie, want dit is die Here julle God wat vir julle stry.

23. Ook het ek die Here in dié tyd gesmeek en gesê:

Deuteronómium 3