Deuteronómium 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het ons verder getrek, weg van ons broers, die kinders van Esau wat in Seïr woon, weg van die pad deur die Vlakte, weg van Elat en Éseon-Geber; ons het toe weggedraai en verder getrek op pad na die woestyn van Moab.

Deuteronómium 2

Deuteronómium 2:3-9