soos die kinders van Esau wat in Seïr woon, en die Moabiete wat in Ar woon, met my gedoen het — totdat ek deur die Jordaan trek in die land wat die Here onse God aan ons sal gee.