Deuteronómium 18:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die profeet wat so vermetel is om ’n woord in my Naam te spreek wat Ek hom nie beveel het om te spreek nie, of wat in die naam van ander gode spreek, dié profeet moet sterwe.

Deuteronómium 18

Deuteronómium 18:17-22