Deuteronómium 17:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en jy moet kom na die Levitiese priesters en na die regter wat daar in dié dae sal wees, en jy moet uitvra; dan sal hulle jou die geregtelike uitspraak te kenne gee.

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:2-15