Deuteronómium 17:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hy op die troon van sy koninkryk sit, moet hy vir hom ’n afskrif van hierdie wet in ’n boek skrywe, uit dié wat voor die Levitiese priesters lê;

Deuteronómium 17

Deuteronómium 17:11-20