Deuteronómium 16:21-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. Jy mag vir jou nie ’n heilige boomstam — enige boom — plant langs die altaar van die Here jou God wat jy vir jou sal maak nie.

22. Ook mag jy vir jou geen klippilaar, wat die Here jou God haat, oprig nie.

Deuteronómium 16