Deuteronómium 14:10-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. Maar alles wat geen vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie — onrein is dit vir julle.

11. Al die rein voëls mag julle eet.

12. Maar dít is wat julle uit hulle nie mag eet nie: die arend en die lammervanger en die aasvoël;

13. en die kuikendief en die valk en die gier na sy soorte;

14. en elke kraai na sy soorte;

Deuteronómium 14