Deuteronómium 13:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook mag daar niks van wat bangoed is, aan jou hand bly kleef nie, sodat die Here Hom van die gloed van sy toorn kan afwend en aan jou barmhartigheid kan bewys en Hom oor jou ontferm en jou vermenigvuldig, soos Hy aan jou vaders met ’n eed beloof het —

Deuteronómium 13

Deuteronómium 13:14-18