Deuteronómium 1:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne; hy sal dit sien, en aan hom en sy kinders sal Ek die land gee waarop hy geloop het, omdat hy volhard het om die Here te volg.

Deuteronómium 1

Deuteronómium 1:26-37