Daniël 7:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, ’n ander dier, ’n tweede, het gelyk soos ’n beer, en is aan die een kant opgerig; en drie ribbes was in sy bek tussen sy tande; en só het hulle vir hom gesê: Staan op, eet baie vleis.

Daniël 7

Daniël 7:1-13