Daniël 7:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Só het hy gesê: Die vierde dier — die vierde koninkryk sal op die aarde wees, wat verskil van al die koninkryke en die hele aarde sal verslind en dit sal vertrap en dit verbrysel.

Daniël 7

Daniël 7:18-28