Daniël 6:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het koning Daríus aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon, geskrywe: Mag julle vrede groot wees!

Daniël 6

Daniël 6:17-29