Daniël 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou net is die wyse manne, die besweerders, voor my gebring om hierdie skrif te lees en sy uitlegging aan my bekend te maak; maar hulle is nie in staat om die uitlegging van die woord te kenne te gee nie.

Daniël 5

Daniël 5:10-19