Daniël 4:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. KONING Nebukadnésar aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon: Mag julle vrede groot wees!

2. Dit behaag my om die tekens en wonders wat die allerhoogste God aan my gedoen het, te verkondig.

Daniël 4