Daniël 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Daniël aan Áriog, die owerste van die koninklike lyfwag wat uitgetrek het om die wyse manne van Babel dood te maak, ’n slim en verstandige antwoord gegee.

Daniël 2

Daniël 2:13-22