2 Timótheüs 4:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Beywer jou om voor die winter te kom. Eubúlus en Pudens en Linus en Claudia en al die broeders groet jou.

2 Timótheüs 4

2 Timótheüs 4:13-22