2 Timótheüs 2:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. JY dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;

2. en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.

3. Ly dan verdrukking soos ’n goeie krygsman van Jesus Christus.

2 Timótheüs 2